Matthew 15:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verstaan julle nog nie dat alles wat deur die mond ingaan, in die maag ingaan en in die wurg uitgewerp word nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Begryp julle dan nie dat alles wat by ’n mens se mond ingaan deur jou maag beweeg en dan uit die liggaam gaan nie?
Afrikaans 1933/1953 Begryp julle nog nie dat alles wat in die mond ingaan, in die maag kom en in die heimlikheid uitgewerp word nie?
Afrikaans 1983 “Begryp julle nie dat alles wat by die mond ingaan, na die maag toe gaan en daarna uit die liggaam uitgaan nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Verstaan julle nie dat alles wat by die mond ingaan, in die maag beland en in die privaat uitgewerp word nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle weet dat die kos wat in 'n mens se mond ingaan, na sy maag gaan en dan weer uit sy liggaam uitgaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Verstaan julle nie dat alle kos wat ’n mens eet, in jou maag beland en later uit jou liggaam uitgeskei word nie?