Matthew 15:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jesus sê: Is julle ook nog sonder verstand? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sê vir hulle: “Verstaan selfs julle dit nog steeds nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Jesus sê: Is julle dan ook nog sonder verstand? |
| Afrikaans 1983 | “Verstaan ook julle dit nog nie?” antwoord Jesus. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het gesê: “Is ook julle nog steeds sonder begrip? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het vir hom gesê: “Julle is my dissipels, maar ook júlle verstaan dit nou nog nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus antwoord: “Hoe is dit moontlik? Het julle regtig so min begrip vir wat Ek sê? |