Matthew 15:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Hy antwoord en sê: Elke plant wat my hemelse Vader nie geplant het nie, sal uitgeroei word.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar Hy het geantwoord: “Elke plant wat my hemelse Vader nie geplant het nie, sal uitgetrek word.
Afrikaans 1933/1953 Maar Hy antwoord en sê: Elke plant wat my hemelse Vader nie geplant het nie, sal ontwortel word.
Afrikaans 1983 Maar Jesus antwoord: “Elke plant wat my hemelse Vader nie geplant het nie, sal uitgetrek word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het egter geantwoord: “Elke plant wat my hemelse Vader nie geplant het nie, sal met wortel en al uitgetrek word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus sê toe vir hulle: “My Vader wat in die hemel is, sal elke plant uittrek wat Hy nie geplant het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus antwoord toe: “My hemelse Vader sal elkeen wat nie in Hom glo nie in die hel gooi.