Matthew 15:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Nie wat in die mond ingaan, maak 'n mens onrein nie; maar wat uit die mond uitgaan, dit maak die mens onrein.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Mens word nie onrein gemaak deur wat jy eet nie, maar deur wat jy sê.”
Afrikaans 1933/1953 Nie wat in die mond ingaan, maak die mens onrein nie; maar wat uit die mond uitgaan, dit maak die mens onrein.
Afrikaans 1983 Dit is nie wat by die mond ingaan wat die mens onrein maak nie. Maar wat by die mond uitkom, dit maak 'n mens onrein.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is nie wat by die mond ingaan wat 'n mens •onrein maak nie; maar wat by die mond uitgaan, dit maak 'n mens onrein. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is nie die kos wat by 'n mens se mond ingaan wat hom onrein maak nie. 'n Mens word onrein van die dinge wat uit sy mond uitgaan, die dinge wat hy sê.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) niks wat julle eet, maak julle onrein in God se oë nie. Nee, dit wat van binne af oor julle lippe kom, maak julle lewe onrein. As julle hart vol boosheid is, sal julle woorde dit wys.”