Matthew 15:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hy het die skare geroep en vir hulle gesê: Hoor en verstaan!
Afrikaans (NLV) 2011 Daarop het Jesus die skare nadergeroep en vir hulle gesê: “Luister en verstaan goed.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het die skare na Hom geroep en vir hulle gesê: Luister en verstaan!
Afrikaans 1983 Toe het Jesus die menigte nader geroep en vir hulle gesê: “Julle moet nou luister en mooi verstaan!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus het die skare nader geroep en vir hulle gesê: “Luister en verstaan dan:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het die mense na Hom toe geroep en vir hulle gesê: “Julle moet luister, sodat julle kan verstaan wat Ek sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna het Jesus die skare nader geroep en vir hulle gesê: “Luister nou goed na wat Ek sê: