Matthew 15:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het skrifgeleerdes en Fariseërs wat uit Jerusalem was, na Jesus gekom en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar kom toe Fariseërs en skrifkenners van Jerusalem af na Jesus toe en sê: |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe kom daar skrifgeleerdes en Fariseërs van Jerusalem na Jesus en sê: |
| Afrikaans 1983 | In dié tyd het daar Fariseërs en skrifgeleerdes van Jerusalem af by Jesus gekom en Hom gevra: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe kom daar •Fariseërs en skrifkenners uit Jerusalem by Jesus aan en sê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar kom toe Fariseërs en skrifgeleerdes van Jerusalem na Jesus toe en hulle vra vir Hom: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kort daarna het ’n groepie Fariseërs en skrifkenners uit Jerusalem hulle opwagting gemaak. Hulle vra toe vir Jesus: |