Matthew 14:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En nadat sy vantevore deur haar moeder onderrig was, sê sy: Gee my hier die hoof van Johannes Doper in 'n bak.
Afrikaans (NLV) 2011 Aangepor deur haar ma vra sy toe: “Bring vir my op ’n skinkbord die kop van Johannes die Doper!”
Afrikaans 1933/1953 Toe sê sy, nadat sy deur haar moeder aangehits was: Gee my hier op 'n skottel die hoof van Johannes die Doper.
Afrikaans 1983 Haar ma het haar voorgesê en sy het gevra: “Gee vir my hier in 'n skottel die kop van Johannes die Doper.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Aangehits deur haar moeder, het sy gesê: “Bring vir my hier, op 'n skinkbord, die kop van Johannes die Doper.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Haar ma het vir haar gesê wat sy moet vra, en daarom het sy gesê: “Bring vir my die kop van Johannes die Doper hier in 'n skottel.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op aandrang van haar ma sê sy toe vir Herodes: “Ek wil graag Johannes die Doper se kop op ’n skinkbord hê.”