Matthew 14:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want Johannes sê vir hom: Dit is nie geoorloof vir jou om haar te hê nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Jy mag dit nie doen nie.”
Afrikaans 1933/1953 Want Johannes het vir hom gesê: Dit is u nie geoorloof om haar te hê nie.
Afrikaans 1983 want Johannes het vir Herodes gesê: “U mag haar nie as vrou vat nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want Johannes het herhaaldelik vir Herodes gesê: “U mag haar nie as vrou hê nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Haar naam was Herodias. Johannes het reguit vir Herodes gesê: “Dit is verkeerd dat jy haar vir jou vat!” Herodes was so kwaad hieroor dat hy Johannes in die tronk gegooi het.