Matthew 14:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe hulle deurgetrek het, het hulle in die land Genesaret gekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Nadat hulle die see oorgesteek het, het hulle by Gennesaret aan wal gegaan.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het oorgevaar en in die land Genn,saret gekom.
Afrikaans 1983 Hulle het toe land toe gevaar en by Gennesaret aan wal gegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nadat hulle na die oorkant gevaar het, het hulle aan wal gegaan by Gennesaret.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus en die dissipels het na die ander kant van die see gegaan, en by die stad Gennesaret afgeklim van die boot.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna het hulle na die landstreek van Gennesaret oorgevaar. Daar aangekom, het die inwoners Jesus herken.