Matthew 14:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hulle in die skip klim, het die wind gaan lê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En toe hulle in die skuit terugklim, gaan lê die wind. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop klim hulle in die skuit, en die wind het gaan lê. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het toe in die skuit geklim, en die wind het gaan lê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hulle in die boot klim, het die wind gaan lê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het in die boot geklim, en die wind het opgehou waai. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het daarna in die skuit geklim en die wind het skielik bedaar. |