Matthew 14:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Petrus het Hom geantwoord en gesê: Here, as dit U is, beveel my om op die water na U te kom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Petrus sê toe vir Hom: “Here, as dit regtig U is, laat my dan op die water na U toe kom.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Petrus antwoord Hom en sê: Here, as dit U is, beveel my om op die water na U te kom. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Petrus vir Hom: “Here, as dit regtig U is, beveel my om op die water na U toe te kom.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | •Petrus het Hom geantwoord: “Here, as dit U is, beveel my om op die water na U te kom.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Petrus sê toe vir Jesus: “Here, as dit U is, sê dan ek moet op die water na U toe loop.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Petrus roep toe: “Here, as dit regtig U is, sê dan vir my om op die water na U toe te stap.” “Waarvoor wag jy? |