Matthew 14:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Jesus het dadelik met hulle gespreek en gesê: Hou goeie moed; dit is ek; wees nie bang nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar Jesus het dadelik vir hulle gesê: “Toemaar, moet julle nie ontstel nie. Dit is Ek.”
Afrikaans 1933/1953 Maar Jesus het dadelik met hulle gespreek en gesê: Hou goeie moed, dit is Ek! Moenie vrees nie.
Afrikaans 1983 Maar Jesus het dadelik met hulle gepraat en gesê: “Wees gerus, dit is Ek. Moenie bang wees nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Jesus het dadelik vir hulle gesê: “Hou moed, dit is Ek; moenie langer bang wees nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het dadelik met hulle gepraat en vir hulle gesê: “Toemaar, dit is Ek! Moenie bang wees nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar Jesus het hulle dadelik gerusgestel: “Bedaar. Dit is Ek! Moenie bang wees nie.”