Matthew 14:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in die vierde nagwaak het Jesus na hulle gegaan terwyl hy op die see wandel.
Afrikaans (NLV) 2011 Kort voor dagbreek het Jesus op die see na hulle toe aangeloop gekom.
Afrikaans 1933/1953 Maar in die vierde nagwaak het Jesus na hulle gekom, al wandelende op die see.
Afrikaans 1983 Met dagbreek die volgende môre het Hy op die see na hulle toe aangeloop gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die vierde nagwaak het Hy na hulle toe aangeloop gekom op die see.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vroeg die volgende oggend, voordat dit lig geword het, het Jesus na hulle toe gekom. Hy het op die see geloop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kort voor dagbreek die volgende môre het Jesus besluit om na sy dissipels toe te gaan. Hy het sommer op die water na hulle toe gestap.