Matthew 14:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die skip was nou in die middel van die see, deur die golwe gegooi, want die wind was teenstrydig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ondertussen was die skuit reeds ver van die land af. Met ’n sterk wind teen hulle moes hulle teen woeste golwe veg. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die skuit was al in die middel van die see, geteister deur die golwe; want die wind was teen hulle. |
| Afrikaans 1983 | Die skuit was reeds 'n paar kilometer van die kus af en is deur die golwe geteister, want die wind was van voor. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die boot was reeds 'n hele aantal stadion weg van die land af, en is deur die golwe heen en weer geslinger, want die wind was teen hulle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die boot was toe ver van die land. Die branders het die boot rondgegooi, want die wind het sterk van voor gewaai. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Intussen was die dissipels reeds ver uit op die see toe daar ’n storm opsteek. Groot golwe en ’n sterk wind van voor het dit vir hulle baie moeilik gemaak om te roei. |