Matthew 14:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die wat geëet het, was omtrent vyf duisend man, buiten vroue en kinders. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Omtrent 5 000 mans het van hierdie kos geëet — afgesien van al die vroue en kinders. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit was omtrent vyf duisend manne wat geëet het, buiten die vroue en kinders. |
| Afrikaans 1983 | Daar was omtrent vyf duisend mans wat geëet het, afgesien van die vrouens en kinders. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Afgesien van die vroue en kindertjies, was daar ongeveer vyfduisend mans wat geëet het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was baie mense wat geëet het. Die mans was omtrent 5 000. Daar was ook nog vroue en kinders. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Net die mans alleen was sowat 5 000. Dit is behalwe al die vroue en kinders wat ook daar was. |