Matthew 14:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het almal geëet en versadig geword, en van die brokstukke wat oorgebly het, het hulle twaalf mandjies vol opgetel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het almal geëet totdat hulle versadig was. Van die oorskiet van die brood het hulle nog twaalf mandjies vol opgetel! |
| Afrikaans 1933/1953 | En almal het geëet en versadig geword, en hulle het die oorskot van die brokstukke opgetel, twaalf mandjies vol. |
| Afrikaans 1983 | Al die mense het geëet en genoeg gekry, en hulle het nog twaalf mandjies vol bymekaargemaak van die stukke brood wat oorgebly het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Almal het geëet en het versadig geword. Hulle het van die stukke wat oorgebly het, twaalf mandjies vol opgetel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Almal het genoeg geëet, en hulle het twaalf mandjies vol stukkies kos opgetel wat oorgebly het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na die ete het die dissipels twaalf mandjies vol oorskietkos opgetel. |