Matthew 14:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Jesus sê vir hulle: Hulle hoef nie weg te gaan nie; gee vir hulle om te eet.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar Jesus het hulle geantwoord: “Dis onnodig — gee julle vir hulle kos.”
Afrikaans 1933/1953 Maar Jesus sê vir hulle: Hulle hoef nie weg te gaan nie; gee julle vir hulle iets om te eet.
Afrikaans 1983 Maar Jesus sê vir hulle: “Hulle hoef nie weg te gaan nie. Gee julle vir hulle iets om te eet.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Jesus het hulle geantwoord: “Hulle hoef nie weg te gaan nie; gee julle vir hulle iets te ete.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Jesus het vir hulle gesê: “Nee, hulle moenie weggaan nie, dit is júlle wat vir hulle kos moet gee om te eet.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dit is nie nodig dat hulle nou al huis toe gaan nie. Gee julle sommer vir hulle iets om te eet,” het Jesus geantwoord.