Matthew 14:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sy kop is in 'n skottel gebring en aan die meisie gegee, en sy het dit na haar moeder gebring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy kop is op ’n skinkbord ingebring en aan die meisie gegee wat dit weer na haar ma toe gevat het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sy hoof is toe op 'n skottel gebring en aan die meisie gegee, en sy het dit na haar moeder gebring. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het sy kop in 'n skottel ingebring en aan die meisie gegee, wat dit na haar ma toe gevat het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy kop is in 'n skottel gebring en vir die meisie gegee, en sy het dit na haar moeder geneem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die soldate het sy kop in 'n skottel gebring en hulle het dit vir die meisie gegee, en sy het dit vir haar ma gegee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het daarna sy kop op ’n skinkbord vir die meisie gebring. Sy het dit na haar ma toe gevat. |