Matthew 14:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het gestuur en Johannes in die tronk onthoof. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy stuur toe soldate en laat Johannes in die tronk onthoof. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het gestuur en Johannes in die gevangenis onthoof. |
| Afrikaans 1983 | Hy het iemand gestuur en Johannes in die tronk laat onthoof. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het toe iemand gestuur en Johannes in die tronk laat onthoof. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het soldate gestuur om Johannes die Doper se kop in die tronk af te kap. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom het hy sy soldate gestuur om Johannes se kop in die tronk te gaan afkap. |