Matthew 14:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In daardie tyd het Herodes, die viervors, van die roem van Jesus gehoor, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Juis in daardie tyd het Herodes Antipas van Jesus se optrede gehoor. |
| Afrikaans 1933/1953 | En in daardie tyd het Herodes, die viervors, die gerug van Jesus gehoor |
| Afrikaans 1983 | Daardie tyd het Herodes, die heerser, gehoor wat van Jesus vertel word, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In daardie tyd het Herodes, die tetrarg, die berigte omtrent Jesus gehoor. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Koning Herodes het in daardie tyd oor die provinsie Galilea regeer. Hy het gehoor wat die mense oor Jesus sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In daardie tyd het Herodes Antipas, die heerser van Galilea, te hore gekom dat Jesus baie gewild onder die mense is. Hy het vir die amptenare wat in sy paleis gewerk het, gesê: |