Matthew 13:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sommige het tussen die dorings geval; en die dorings het opgespring en dit verstik. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nog ’n deel het tussen die dorings geval. Toe die dorings opkom, het dit die koring verstik. |
| Afrikaans 1933/1953 | En 'n ander deel het in die dorings geval, en die dorings het opgekom en dit verstik. |
| Afrikaans 1983 | 'n Ander deel het tussen die onkruid geval, en die onkruid het opgekom en dit laat verstik. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ander saad weer het tussen die dorings geval, en die dorings het opgekom en dit verstik. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Party van die saad het tussen die dorings geval. Die dorings het grootgeword en dit het die ander plantjies heeltemal toegegroei. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van die saad het ook tussen lae doringbosse beland. Soos die bosse groter geword het, het dit die plantjies heeltemal doodgedruk. |