Matthew 13:58 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het nie baie magtige werke daar gedoen vanweë hulle ongeloof nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As gevolg van hulle ongeloof het Hy daar maar min wonderwerke gedoen. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het daar vanweë hulle ongeloof nie baie kragtige dade gedoen nie. |
| Afrikaans 1983 | Vanweë hulle ongeloof het Hy daar nie baie wonderwerke gedoen nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vanweë hulle ongeloof het Hy nie baie kragtige dade daar gedoen nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het nie baie wonderwerke daar gedoen nie, want die mense het nie in Hom geglo nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Omdat hulle Hom so sleg behandel het, het Hy nie juis veel wonderwerke daar gedoen nie. |