Matthew 13:56 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sy susters, is hulle nie almal by ons nie? Waar kom hierdie man dan al hierdie dinge vandaan? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En sy susters, hulle woon tog almal hier onder ons. Wat maak hom so danig belangrik?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En sy susters, is hulle nie almal by ons nie? Waar kry Hy dan al hierdie dinge vandaan? |
| Afrikaans 1983 | En sy susters, is hulle nie almal hier by ons nie? Waar kry hy dan al hierdie dinge vandaan?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En woon sy susters dan nie almal hier onder ons nie? Waar kom hy dan aan al hierdie dinge?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy susters is ook almal by ons. Hoe kan Jesus dit alles doen?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Hulle is maar ongeleerde mense net soos ons. Dit kon nie een van hulle gewees het wat hom dit geleer het nie. Nou wonder ons, waar kom hy aan alles?” Met alles wat Hy geweet en gedoen het, het Hy vir hulle soos ’n vreemdeling gevoel. Hulle kon Hom nie verstaan nie en het nie gevoel dat Hy deel van hulle was nie. |