Matthew 13:55 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Is dit nie die timmerman se seun nie? word sy moeder nie Maria genoem nie? en sy broers, Jakobus en Joses en Simon en Judas? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Is hy dan nie maar net die timmerman se seun nie? En is Maria nie sy ma en Jakobus, Josef, Simon en Judas sy broers nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | Is Hy nie die seun van die timmerman nie? Is die naam van sy moeder nie Maria en die van sy broers Jakobus en Joses en Simon en Judas nie? |
| Afrikaans 1983 | Is hy dan nie die timmerman se seun nie? Is sy ma nie Maria en sy broers Jakobus, Josef, Simon en Judas nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Is hy dan nie die seun van die skrynwerker nie? Staan sy moeder nie bekend as Maria en sy broers as Jakobus, Josef, Simon en Judas nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons weet hy is die seun van die man wat houtwerk doen. Sy ma se naam is Maria, en sy broers is Jakobus, Josef, Simon en Judas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Is sy pa nie maar ’n eenvoudige skrynwerker nie? By hom kon hy dit sekerlik nie geleer het nie! En die res van sy familie? By hulle ook nie. Ons ken hulle almal goed, van sy ma Maria af, sy broers Jakobus, Josef, Simon en Judas en sy susters ook, die hele klomp van hulle. |