Matthew 13:53 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Jesus hierdie gelykenisse voltooi het, het Hy daarvandaan weggegaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Jesus hierdie gelykenisse klaar vertel het, het Hy daarvandaan vertrek.
Afrikaans 1933/1953 En toe Jesus hierdie gelykenisse geëindig het, het Hy daarvandaan weggegaan.
Afrikaans 1983 Toe Jesus hierdie gelykenisse klaar vertel het, het Hy daarvandaan weggegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Jesus hierdie gelykenisse voltooi het, het Hy daarvandaan weggegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Jesus hierdie gelykenisse klaar vertel het, het Hy weggegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus is van die meer af terug huis toe.