Matthew 13:51 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jesus sê vir hulle: Het julle al hierdie dinge verstaan? Hulle sê vir Hom: Ja, Here!
Afrikaans (NLV) 2011 Verstaan julle dit alles?” Hulle antwoord Hom: “Ja, ons verstaan.”
Afrikaans 1933/1953 Jesus sê vir hulle: Het jullel hierdie dinge verstaan? Hulle antwoord Hom: Ja, Here!
Afrikaans 1983 “Verstaan julle al hierdie dinge?” “Ja,” antwoord hulle Hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Verstaan julle al hierdie dinge?” “Ja,” het hulle geantwoord.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus vra toe vir sy dissipels: “Verstaan julle al hierdie dinge?” Hulle sê vir Hom: “Ja.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Begin julle nou verstaan wat Ek vir julle wil sê?” Die dissipels antwoord: “Beslis!”