Matthew 13:50 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en sal hulle in die vuuroond gooi: daar sal 'n geween en gekners van die tande wees.
Afrikaans (NLV) 2011 en hulle in die brandende oond gooi. Hulle sal bitterlik huil en van selfverwyt op hulle tande kners.
Afrikaans 1933/1953 en hulle in die vuuroond gooi. Daar sal geween wees en gekners van die tande.
Afrikaans 1983 en hulle in die brandende oond gooi. Daar sal hulle huil en op hulle tande kners.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en hulle in die vuuroond gooi. Daar sal 'n geween en 'n gekners van tande wees. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En die engele sal dan al die slegte mense in die vuur gooi. Daar in die vuur sal hulle huil en hard op hulle tande byt van pyn.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Maar die hel is die voorland van hierdie klomp slegte mense wat niks vir God omgegee het nie. Daar sal hulle skreeu en kerm van pyn, maar alles tevergeefs.