Matthew 13:49 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sal dit wees aan die voleinding van die wêreld: die engele sal uitgaan en die goddelose onder die regverdiges verskei, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So sal dit ook wees by die voleinding van die wêreld. Die engele sal kom, die slegte mense wegneem van die goeies |
| Afrikaans 1933/1953 | So sal dit wees in die voleinding van die wêreld: die engele sal uitgaan en die slegte mense onder die regverdiges uit afskei |
| Afrikaans 1983 | So sal dit by die voleinding van die wêreld wees. Die engele sal uitgaan en die slegtes skei van die goeies |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So sal dit wees by die voleinding van die tyd: Die engele sal uitgaan, en hulle sal die bose mense tussen die •regverdiges uithaal |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit sal dieselfde wees wanneer die einde van die wêreld kom. Die engele sal kom en hulle sal al die slegte mense wegvat, weg van die mense wat gehoorsaam is aan die wette van die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “By die laaste oordeel sal dit ook so gaan met die mense. Die mense wat reg gelewe het, sal by God gaan staan. |