Matthew 13:47 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Weereens, die koninkryk van die hemele is soos 'n net wat in die see gegooi en van elke soort bymekaargemaak is.
Afrikaans (NLV) 2011 “Verder is God se koninkryk soos ’n treknet wat in die see uitgegooi word en allerhande soorte vis bymekaarbring.
Afrikaans 1933/1953 Verder is die koninkryk van die hemele soos 'n net wat in die see gegooi word en van elke soort bymekaarbring;
Afrikaans 1983 “Verder gaan dit met die koninkryk van die hemel soos met 'n treknet wat in die see gegooi is en allerhande soorte vis vang.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Verder is die koninkryk van die hemele soos 'n treknet wat in die see uitgewerp is en van elke soort vis gevang het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Waar God wat in die hemel is, Koning is, is dit ook soos wanneer vissermanne 'n visnet in die see gooi, en hulle vang baie soorte visse.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Julle weet mos dat allerhande soorte vis gewoonlik met nette in die meer gevang word.