Matthew 13:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Weereens, die koninkryk van die hemele is soos 'n handelaar wat mooi pêrels soek.
Afrikaans (NLV) 2011 “God se koninkryk is ook soos ’n pêrelhandelaar op soek na mooi pêrels.
Afrikaans 1933/1953 Verder is die koninkryk van die hemele soos 'n koopman wat mooi pêrels soek;
Afrikaans 1983 “Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met 'n handelaar wat op soek is na goeie pêrels.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Verder is die koninkryk van die hemele soos 'n handelaar op soek na goeie pêrels.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Waar God wat in die hemel is, Koning is, is dit ook soos wanneer 'n man duur pêrels gesoek het en dit wou koop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die vergelykings met ’n juwelier en ’n visnet kan julle ook help om te verstaan wat God se nuwe wêreld vir mense kan beteken.