Matthew 13:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en sal hulle in 'n vuuroond gooi: daar sal 'n geween en gekners van die tande wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en hulle in die brandende oond gooi. Daardie mense sal bitterlik huil en van selfverwyt op hulle tande kners. |
| Afrikaans 1933/1953 | en sal hulle in die vuuroond gooi. Daar sal geween wees en gekners van die tande. |
| Afrikaans 1983 | en sal hulle in die brandende oond gooi. Daar sal hulle huil en op hulle tande kners. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en hulle in die vuuroond gooi. Daar sal 'n geween en 'n gekners van tande wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die engele sal al daardie sondaars in die vuur gooi. Daar in die vuur sal hulle huil en hulle sal hard op hulle tande byt van pyn. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vir hierdie mense is daar dan geen uitkoms meer nie, net die vlamme van die hel. Daar sal hulle van pyn krul en om hulp skreeu, maar alles tevergeefs. |