Matthew 13:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom word die onkruid bymekaargemaak en met vuur verbrand; so sal dit wees aan die einde van hierdie wêreld.
Afrikaans (NLV) 2011 “Net soos die onkruid bymekaargemaak word en verbrand word, so sal dit ook wees by die voleinding van die wêreld.
Afrikaans 1933/1953 Net soos die onkruid dan bymekaargemaak en met vuur verbrand word, so sal dit wees in die voleinding van hierdie wêreld:
Afrikaans 1983 “Soos die onkruid bymekaargemaak en met vuur verbrand word, so sal dit by die voleinding van die wêreld wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Net soos die drabok dan bymekaargemaak en in die vuur verbrand word, so sal dit wees by die voleinding van die tyd.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle maak die onkruid bymekaar en gooi dit in die vuur. Dit sal dieselfde wees wanneer die einde van die wêreld kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons het gesien dat die onkruid ná die oes eenkant gegooi en verbrand word. Wanneer God mense finaal kom oordeel, gaan hierdie wêreld net so aan ’n einde kom.