Matthew 13:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hy saai, het van die saad langs die pad geval, en die voëls het gekom en dit opgeëet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die saaiproses het party van die saad op ’n voetpaadjie geval en die voëls het dit kom oppik. |
| Afrikaans 1933/1953 | en terwyl hy saai, val 'n deel langs die pad, en die voëls het gekom en dit opgeëet. |
| Afrikaans 1983 | die voëls het gekom en dit opgepik. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Tydens die saaiery het 'n deel van die saad langs die pad geval, en die voëls het gekom en dit opgepik. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe hy die saad gesaai het, het party van die saad op die voetpad in die koringland geval. Die voëls het gekom en hulle het daardie saad opgepik. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die voëls was dadelik by en gou was daar niks van hierdie saad meer oor nie. |