Matthew 13:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy antwoord en sê vir hulle: Hy wat die goeie saad saai, is die Seun van die mens; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Goed,” antwoord Jesus. “Ek, die Seun van die Mens, is die boer wat die goeie saad saai. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het geantwoord en vir hulle gesê: Hy wat die goeie saad saai, is die Seun van die mens, |
| Afrikaans 1983 | Jesus antwoord: “Hy wat die goeie saad saai, is die Seun van die mens. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het geantwoord: “Die een wat die goeie saad saai, is die •Seun van die Mens; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het vir hulle gesê: “Die Persoon wat die goeie saad saai, is Ek, die Seun van die mens. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus het begin verduidelik: “Die boer wat die skoon saad saai, is die Seun. |