Matthew 13:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hy het baie dinge in gelykenisse met hulle gespreek en gesê: Kyk, 'n saaier het uitgegaan om te saai;
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het vir hulle baie gelykenisse vertel, soos die volgende een: “’n Boer het eendag lande toe gegaan om te saai.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het baie dinge deur gelykenisse tot hulle gespreek en gesê: 'n Saaier het uitgegaan om te saai;
Afrikaans 1983 Hy het hulle baie dinge in gelykenisse vertel en onder andere gesê: “'n Saaier het eendag gaan saai. Met die saai het 'n deel van die saad op die pad geval, en
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het dikwels met hulle deur gelykenisse gepraat. Hy het gesê: “Kyk, 'n saaier het uitgegaan om te saai.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het vir hulle baie dinge geleer, Hy het vir hulle gelykenisse vertel. Hy het gesê: “'n Man het saad gaan saai, hy was die saaier.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Daar was ’n boer wat saad in sy land gaan saai het. Hy het die saad met sy hand oor die grond uitgestrooi. Met die strooi het van die saadjies op die voetpad deur die land geval.