Matthew 13:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hy sê: Nee! dat julle nie, terwyl julle die onkruid bymekaarmaak, ook die koring daarmee uitroei nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Maar hy antwoord: ‘Nee, dalk trek julle die koring saam uit wanneer julle die onkruid in bondels uittrek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hy antwoord: Nee, dat julle nie miskien, as julle die onkruid bymekaarmaak, die koring daarmee saam uittrek nie. |
| Afrikaans 1983 | ‘Nee,’ sê hy, ‘as julle die onkruid nou bymekaarmaak, sal julle die koring saam uittrek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar hy sê, ‘Nee, anders kan julle dalk, terwyl julle die drabok bymekaarmaak, die koring saam uittrek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die man het vir hulle gesê: ‘Nee. As julle nou die onkruid uittrek, dan sal julle miskien party van die koringplantjies ook uittrek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ‘Nee,’ sê die boer, ‘netnou trek julle van die koring saam met die onkruid uit. |