Matthew 13:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar terwyl die mense slaap, het sy vyand gekom en onkruid tussen die koring gesaai en weggegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar een nag, terwyl die mense geslaap het, het sy vyand gekom en onkruid tussen die koring gesaai en verdwyn. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar terwyl die mense slaap, het sy vyand gekom en onkruid onder die koring gesaai en weggegaan. |
| Afrikaans 1983 | Een nag, toe die mense slaap, het sy vyand gekom en onkruid tussen die koring gesaai en verdwyn. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar terwyl die mense slaap, het sy vyand gekom, drabok tussen die koring gesaai en weggegaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Een nag het sy vyand gekom en gewag totdat al die mense slaap. Toe het hy onkruid tussen die koring gesaai en daarna het hy weggegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie nag, terwyl almal slaap, kom sy vyand skelm en saai ’n klomp onkruid tussen sy koring. Hierdie onkruid het baie soos koring gelyk, maar toe die oes kom, was daar nie ’n enkele koringaar aan die plante nie. Die koring en die onkruid het natuurlik lustig saamgegroei. |