Matthew 13:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoor dan die gelykenis van die saaier.
Afrikaans (NLV) 2011 “Luister julle nou wat die gelykenis van die saaier beteken:
Afrikaans 1933/1953 Luister julle dan na die gelykenis van die saaier.
Afrikaans 1983 “Luister julle dan na wat die gelykenis van die saaier beteken:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Maar wat julle betref, luister nou na die gelykenis van die saaier.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle moet nou luister na wat die gelykenis van die saaier beteken.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Laat Ek nou eers vir julle verduidelik hoe julle die verhaal van die boer wat gaan saai het, moet verstaan. “Daar het saad op die voetpad geval... Wel, baie mense luister na die boodskap van God se nuwe wêreld, maar dit sink nie in nie en hulle steur hulle nie daaraan nie.