Matthew 13:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar geseënd is jou oë, want hulle sien, en jou ore, want hulle hoor. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Maar julle — gelukkig is julle oë omdat hulle sien en julle ore omdat hulle hoor. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar julle oë is gelukkig, omdat hulle sien; en julle ore, omdat hulle hoor. |
| Afrikaans 1983 | “Maar julle oë is bevoorreg dat hulle sien, en julle ore dat hulle hoor. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Maar gelukkig is julle oë, want hulle sien, en julle ore, want hulle hoor. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het ook gesê: “Julle is gelukkige mense, want julle oë kan sien en julle ore kan hoor en julle kan verstaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Met julle is dit egter anders. Julle is gelukkig, want julle geestelike oë sien en julle geestelike ore hoor. |