Matthew 13:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daarin is die profesie van Jesaja vervul, wat sê: Deur te hoor, sal julle hoor en nie verstaan nie; en siende sal julle sien en nie sien nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die profesie van Jesaja word in hulle geval bewaarheid: ‘Julle sal my woorde hoor en tog nie verstaan nie. Julle sal sien wat Ek doen en dit tog nie werklik begryp nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En aan hulle word die profesie van Jesaja vervul wat sê: Met die gehoor sal julle hoor en glad nie verstaan nie, en julle sal kyk en kyk, en glad nie sien nie. |
| Afrikaans 1983 | In hulle geval word die profesie van Jesaja vervul wat sê: “ ‘Julle sal hoor en hoor en tog niks verstaan nie, en kyk en kyk en tog niks sien nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat hulle betref, word die profesie van Jesaja vervul: “ ‘Met die ore sal julle hoor en glad nie verstaan nie, en met die oë sal julle sien en glad nie insig kry nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die profeet Jesaja se woorde is waar wat hy oor hulle geskryf het. Hy het geskryf: “ Julle sal hoor en hoor, maar julle sal niks verstaan nie. Julle sal kyk en kyk, maar julle sal niks sien nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wat die profeet Jesaja gesê het, is hier net so waar: julle sal alles hoor wat gesê word, maar dit sal by die een oor ingaan en by die ander oor uit; alles sal voor julle oë gebeur, maar julle sal voorgee dat niks gebeur het nie. |