Matthew 13:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die dissipels het gekom en vir Hom gesê: Waarom spreek U met hulle deur gelykenisse? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy dissipels kom toe na Hom toe en sê: “Waarom gebruik U altyd sulke diepsinnige gelykenisse as U met die mense praat?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En die dissipels het gekom en vir Hom gesê: Waarom spreek U tot hulle deur gelykenisse? |
| Afrikaans 1983 | Die dissipels het vir Jesus kom vra: “Hoekom gebruik U gelykenisse as U met die mense praat?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die dissipels het toe nader gekom en vir Hom gevra: “Hoekom praat U deur gelykenisse met hulle?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dissipels het na Jesus toe gekom en vir Hom gevra: “Hoekom vertel U gelykenisse wanneer U met die mense praat?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Voor Jesus verder kon praat, vra sy getrouste volgelinge Hom: “U vertel altyd verhale wanneer U preek. Hoekom?” |