Matthew 13:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dieselfde dag het Jesus uit die huis gegaan en by die see gaan sit.
Afrikaans (NLV) 2011 Later daardie dag het Jesus uit die huis gegaan en langs die see gaan sit.
Afrikaans 1933/1953 En op daardie dag het Jesus uit die huis uitgegaan en by die see gaan sit.
Afrikaans 1983 Dieselfde dag het Jesus van die huis af gegaan en by die see gaan sit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daardie selfde dag het Jesus, nadat Hy van die huis vertrek het, langs die see gaan sit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daardie selfde dag het Jesus uit die huis gegaan en Hy het by die See van Galilea gaan sit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Later die dag is Jesus af na die meer toe.