Matthew 12:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Hy daarvandaan weggegaan het, het Hy in hulle sinagoge ingegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het daarvandaan vertrek en in een van hulle sinagoges ingegaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het daarvandaan weggegaan en in hulle sinagoge gekom. |
| Afrikaans 1983 | Jesus het daarvandaan verder gegaan en in hulle sinagoge gekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het Jesus daarvandaan vertrek en hulle •sinagoge binnegegaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het verder gegaan en Hy het in 'n sinagoge van die Jode ingegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus is van daar af na die bymekaarkomplek van die Jode. |