Matthew 12:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die Seun van die mens is Here ook van die sabbatdag.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek, die Seun van die Mens, het immers ook seggenskap oor die Sabbat.”
Afrikaans 1933/1953 want die Seun van die mens is Here ook van die sabbat.
Afrikaans 1983 Die Seun van die mens is immers Here oor die sabbat.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die •Seun van die Mens is immers Here van die Sabbat.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want Ek, die Seun van die mens, is die Here wat besluit wat op die Sabbatdag mag gebeur.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek sê vir julle, die sabbat kan My nie soos ’n polisieman voorskryf wat Ek moet doen en wat nie. Ek is belangriker as die sabbat. Daarom kan Ek eerder sê wat op die sabbat gedoen mag word sodat die sabbat regtig sabbat kan wees.”