Matthew 12:50 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want elkeen wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is, dit is my broer en suster en moeder.
Afrikaans (NLV) 2011 Elkeen wat aan die wil van my hemelse Vader gehoorsaam is, is my eintlike gesinslede.”
Afrikaans 1933/1953 Want elkeen wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is, die is my broer en suster en moeder.
Afrikaans 1983 “Daar is my moeder en my broers! Elkeen wat die wil doen van my Vader wat in die hemel is, dié is my broer en my suster en my moeder.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want elkeen wat die wil doen van my Vader in die •hemele, dié is my broer en suster en moeder.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Hierdie mense is my ma en my broers. Elkeen wat doen wat my Vader in die hemel wil hê, daardie persoon is my broer of my suster of my ma.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) hulle is vir My my ma, my broers en susters. Almal wat lewe soos my hemelse Vader van hulle verwag, is ’n lid van my familie. Hulle is regtig my broers, my susters, my ma.”