Matthew 12:49 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hy het sy hand na sy dissipels uitgesteek en gesê: Hier is my moeder en my broers!
Afrikaans (NLV) 2011 Daarop wys Hy na sy dissipels en sê: “Daar is my ma en my broers.
Afrikaans 1933/1953 En Hy steek sy hand oor sy dissipels uit en sê: Dr is my moeder en my broers.
Afrikaans 1983 Toe wys Hy met sy hand na sy dissipels en sê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het Hy sy hand na sy dissipels uitgesteek met die woorde: “Kyk, hier is my moeder en my broers.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus wys toe met sy hand na sy dissipels en Hy sê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy wys toe na die mense wat Hom met oorgawe volg. “Sulke mense is my regte familie;