Matthew 12:48 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hy antwoord en sê vir hom wat hom dit vertel het: Wie is my moeder? en wie is my broers? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy antwoord die een wat met Hom praat: “Weet julle wie is my ma en wie is my broers?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Hy antwoord en sê vir die een wat Hom dit vertel het: Wie is my moeder? En wie is my broers? |
| Afrikaans 1983 | Maar Hy sê vir die man wat dit vir Hom gesê het: “Wie is my moeder, en wie is my broers?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Hy het die een wat dit vir Hom gesê het, geantwoord: “Wie is my moeder en wie is my broers?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Jesus het vir hom gevra: “Wie is my ma en wie is my broers?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus se antwoord was: “Kan julle vir My sê wie my regte familie is? Wie is regtig my ma en wie is regtig my broers?” |