Matthew 12:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want uit jou woorde sal jy geregverdig word, en uit jou woorde sal jy veroordeel word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op grond van wat jy nou sê, sal jy eendag vrygespreek of veroordeel word.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want uit jou woorde sal jy geregverdig word, en uit jou woorde sal jy veroordeel word. |
| Afrikaans 1983 | Op grond van jou eie woorde sal jy vrygespreek of veroordeel word.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want op grond van jou woorde sal jy geregverdig word, en op grond van jou woorde sal jy veroordeel word.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want God sal julle oordeel oor wat julle gesê het, en Hy sal besluit of julle skuldig is of onskuldig.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Immers, op grond van wat jy sê, sal God besluit of jou saak met Hom reg is of nie.” |