Matthew 12:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Goeie mens bring uit die goeie skat van die hart goeie dinge te voorskyn, en 'n slegte mens bring uit die slegte skat slegte dinge te voorskyn. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Goeie mens bring uit die oorvloed goeie dinge in sy hart goeie dinge te voorskyn en ’n slegte mens bring uit die oorvloed slegte dinge in sy hart die slegte te voorskyn. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart goeie dinge te voorskyn, en die slegte mens bring uit die slegte skat slegte dinge te voorskyn. |
| Afrikaans 1983 | Die goeie mens bring die goeie te voorskyn uit die oorvloed goeie dinge in sy hart; die slegte mens bring die slegte te voorskyn uit die oorvloed slegte dinge in sy hart. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die goeie mens bring uit die goeie skatkamer goeie dinge na vore, en die slegte mens bring uit die slegte skatkamer slegte dinge na vore. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Goeie mens het 'n klomp goeie dinge in sy hart, daarom praat hy altyd goeie en mooi woorde. 'n Slegte mens het 'n klomp slegte dinge in sy hart, daarom praat hy altyd slegte dinge. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jy luister na wat iemand sê, sal jy agterkom of sy gesindheid reg is en hy van ‘binne’ skoon is. |