Matthew 12:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom sê Ek vir julle: Alle soorte sonde en lastering sal die mense vergewe word, maar die lastering teen die Heilige Gees sal die mense nie vergewe word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Dít verseker Ek julle: God sal elke sonde of lastering vergewe, maar lastering teen die Heilige Gees sal Hy nie vergewe nie.
Afrikaans 1933/1953 Daarom sê Ek vir julle: Elke sonde en lastering sal die mense vergewe word, maar die lastering teen die Gees sal die mense nie vergewe word nie.
Afrikaans 1983 “Daarom sê Ek vir julle: Elke sonde en lastering kan die mense vergewe word, maar die lastering teen die Heilige Gees kan nie vergewe word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom sê Ek vir julle, elke sonde en lastering sal die mense vergewe word, maar lastering teen die Gees sal nie vergewe word nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom sê Ek vir julle: God sal mense vergewe as hulle sonde doen of sleg praat van iemand. Maar as iemand sleg praat van die Heilige Gees, dan sal God dit nooit vergewe nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Daar is niks wat julle kan doen of sê wat so sleg is dat God dit nie sal vergewe nie. Maar daar is een ding wat God glad nie kan verdra nie. Dit is as mense sê dat wat Hy doen van die duiwel af kom en so die Heilige Gees met die duiwel vergelyk.